Kiernan Shipka

Kiernan Shipka
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kiernan Brennan Shipka
Geboorte 10 November 1999 (1999-11-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kiernan Brennan Shipka (gebore 10 November 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Carriers (2009) en in die televisiereekse Mad Men (2007) en The Legend of Korra (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search